DAAR word gereeld gekyk na die redes waarom mense emigreer en waarheen hulle gaan, asook die ekonomiese impak op die land, maar wat van die mens agter die statistiek?
Daar word selde gepraat oor die ouers en familielede wat agterbly en die emosionele impak van emigrasie op die familie of gesinslede wat die verlies moet hanteer, veral dié tyd van die jaar.
Kersfees lê net oor die bult. Bome word opgemaak, geskenke toegedraai en spyskaarte beplan. Vir dié wat nie Kersfees vier nie, is die groot einde-van-die-jaar-vakansie ook 'n tyd van familie en samesyn. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.