Eskom: Ja, dis erg, maar kom ons hou tog net by die feite

SABOTASIE SE MAAI

Eskom: Ja, dis erg, maar kom ons hou tog net by die feite

Dit is belangrik dat ons nie doekies omdraai as ons praat oor hoe diepgesetel Eskom se probleme is nie. Dit is egter net so belangrik dat ons nie die saak nog meer vertroebel met oningeligte stellings nie, sê PIET STEENKAMP, 'n voormalige kragstasiebestuurder by Eskom. Dít geld van die president tot die ontleders (en meningskrywers van Vrye Weekblad).

  • 20 Desember 2019
  • Vrye Denker
  • 7 min om te lees
  • artikel 2 van 29
  • Piet Steenkamp

DIE onlangse beurtkrag-fiasko het weer eens 'n storm kommentaar en opinies in die media ontketen.

Baie van die kommentaar is gepas en noodsaaklik, maar daar is ook dikwels op- en aanmerkings wat erg oningelig is en wat op 'n wanbegrip dui van die werklikhede waarmee Eskom te doen het.

Dit lei geensins tot 'n beter begrip van die probleem (en dus oplossings) nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.