Vals en pragtig, platsak en skatryk in die hartseer vreugde...

VAN VERSKRIKKING NA VROLIKHEID

Vals en pragtig, platsak en skatryk in die hartseer vreugde van Côte d’Ivoire

Elf aanvallers wat deel was van ’n terreurvoorval in Côte d’Ivoire in 2016 is onlangs tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis. Ná die donker, grafiese indrukke van die slagting in Grand-Bassam wat tydens die hofsaak opgerakel is, probeer CHRIS DU PLESSIS vrolike herinneringe van die ‘Ou Gouekus’-land opdiep.

AS mens lekker vlugvoos deur die poeierblou lugruim afsak op die Félix-Houphouët-Boigny lughawe buite Abidjan, voel dit vir ’n oomblik asof jy in die see gaan beland, so na aan die kuslyn eindig die aanloopbaan.

En dis oukei.

Soos ’n “See-Naples-and-die”-oomblik...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.