Rugby mors met my edele bedoelings

TROTSE CORTINIAAN

Rugby mors met my edele bedoelings

Hoewel hy patriotisme lagwekkend vind, gun hy enige span wat teen die Springbokke speel ’n flying PK van die noodlot, skryf TINUS HORN.

LAAS keer het ek genoem ek dink patriotisme is lagwekkend, en dit glo ek vas.

Ek meen, sê nou maar jy is op die agtersitplek van ’n Ford Cortina gebore. Dis blote toeval. Die dokter se berekeninge was met twee weke uit, dis al.

Jy kon net sowel in ’n pakkamer in die Charlotte Maxeke-hospitaal gebore gewees het. Ek verneem daar is nie plek op die kraamsaal se vloer nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.