Uit volle bors, vir volk, vaderland en ’n wen

ROEREND

Uit volle bors, vir volk, vaderland en ’n wen

Ons gaan die volgende week 20 lande se roerende nasionale liedere voor elke wedstryd hoor. Party, soos Suid-Afrika en Nieu-Seeland s’n, is vreedsaam, amper psalmagtig; ander, soos Frankryk se ‘La Marseillaise’, is bloeddorstig. Deur MAX DU PREEZ.

Ek mis nooit die sing van nasionale liedere voor 'n internasionale wedstryd in enige sport nie. Soms is dit die beste deel van die hele ervaring.

Ek staan elke keer op aandag, hand op die bors, en sing saam wanneer “Nkosi Sikelel i’Afrika” voor ’n toets gesing word. Ek raak elke keer ’n effe emosioneel daaroor, en intens trots op my land en haar mense en talente.

Ja, dis seker ’n vorm van tribalism, ’n emosionele, patriotiese uiting. Maar vir my is dit ook ’n simbool van die internasionale broeder/susterskap van sport. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.