As dit nie vir rugby was nie …

EK KAN DIT NIE HELP NIE

As dit nie vir rugby was nie …

Vir sommige van ons is rugby ’n kultuur eerder as bloot ’n sport. ALBERTUS VAN WYK onthou wat rugby in sy lewe beteken het: die protes, die eenheid en die opwinding.

RUGBYGLORIE op die veld het my grootliks ontglip. Tog is rugby in my bloed en bene en spiere meer as pampoenkoekies en bobotie. Dit was van altyd af net daar.

Ek het nie soos my stadskinders kon kies uit ’n spyskaart van beskikbare spansporte wat ek kon beoefen op skool nie: sagtebal, waterpolo, hokkie, sokker …

Vir ons was dit rugby, krieket en atletiek, en hiervan was rugby verreweg die grootste. Min of meer alle seuns het rugby gespeel, behalwe die Jehovasgetuies en so een outjie wat kerkorrellesse geneem het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.