Die Afrikaner-hoofstroom slaan lankal nie meer die kitaar nie. Maar dit is steeds daar. ALBERTUS VAN WYK vertel van sy onstuimige verhouding met die Volk, veral op Geloftedae.
GELOFTEFEESSALE op plattelandse dorpies is met piepklein begrotings gebou. ’n Gebou móés op elke dorp opgerig word om op 16 Desember elke jaar die Gelofte te hernu, want ons praat hier van die aardse monument vir ’n heilige eed aan ’n almagtige Opperwese, en ’n volk kan nie kanse vat nie.
Maar die idee van ’n volle gebou met fondamente en werkende ablusie wat vir slegs twee uur per jaar gebruik word, het ook weerstand gevind van pragmatiese boere in die werkkomitees.
Boonop was die Gelofte ’n interdenominasionele projek, of selfs ’n pre-denominasionele projek, want in die tyd wat die vrome ouderling Andries Pretorius of die vrome prediker Sarel Cilliers (afhangende van wie jy glo) na bewering die Gelofte geskryf het, was dit onseker of hy (of hulle) ’n Gaatjieponder, Dopper of Stoepsitter was, want hoewel die binnepolitiek in Gereformeerde kerke uit die Nederduitse land in 1838 reeds onstuimig was, sou dit eers ’n dekade of wat later tot skeuring en die drie susterkerke lei...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
'N VOLK KAN NIE KANSE VAT NIE
Avonture op die rand van die binnekring
Die Afrikaner-hoofstroom slaan lankal nie meer die kitaar nie. Maar dit is steeds daar. ALBERTUS VAN WYK vertel van sy onstuimige verhouding met die Volk, veral op Geloftedae.
Deel
GELOFTEFEESSALE op plattelandse dorpies is met piepklein begrotings gebou. ’n Gebou móés op elke dorp opgerig word om op 16 Desember elke jaar die Gelofte te hernu, want ons praat hier van die aardse monument vir ’n heilige eed aan ’n almagtige Opperwese, en ’n volk kan nie kanse vat nie.
Maar die idee van ’n volle gebou met fondamente en werkende ablusie wat vir slegs twee uur per jaar gebruik word, het ook weerstand gevind van pragmatiese boere in die werkkomitees.
Boonop was die Gelofte ’n interdenominasionele projek, of selfs ’n pre-denominasionele projek, want in die tyd wat die vrome ouderling Andries Pretorius of die vrome prediker Sarel Cilliers (afhangende van wie jy glo) na bewering die Gelofte geskryf het, was dit onseker of hy (of hulle) ’n Gaatjieponder, Dopper of Stoepsitter was, want hoewel die binnepolitiek in Gereformeerde kerke uit die Nederduitse land in 1838 reeds onstuimig was, sou dit eers ’n dekade of wat later tot skeuring en die drie susterkerke lei...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Wanneer laas het jy duimgegooi?
Soms is die Hel die Hemel
Cordon bleu is dood, lank lewe cordon bleu!
Die hi-fi’s van my lewe
Satan, kommies, dwelms: Toentertyd se paniek
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.