’n Brief aan my dogter: Ouma se begrafnis voltooi die kring

VAN STOF TOT STOF

’n Brief aan my dogter: Ouma se begrafnis voltooi die kring

Twee hopies grond in ’n plaasbegraafplaas. Haar ma en haar pa langs mekaar. Soms is die enigste woorde wat jy kan skryf dié wat in jou hart vassteek, sê ANNELIESE BURGESS oor die gedagtes wat vreemde draaie in haar kop gegooi het hierdie week.

My liefste dogtertjie

Ons het hierdie week ’n kring voltooi toe jy my hand vasgehou het langs my ma se graf, net soos ek 24 jaar gelede haar hand vasgehou het langs háár ma s’n.

(Behalwe dat dit in Ouma se geval dit ’n metaforiese handevashouery was, want soos ons weet, was sy nie baie entoesiasties oor hande vashou en drukkies gee en al daardie liefdesgoed waarmee mens jou gevoelens openbaar waarvan ek ’n punt maak met jou nie.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.