Daai keer toe ’n politikus tot die redding gekom het

GEORDIN HILL-LEWIS

Daai keer toe ’n politikus tot die redding gekom het

Soms kan 'n politikus se lof maar besing word, skryf PIET CROUCAMP na aanleiding van Geordin Hill-Lewis se ingryping in die Melkbosstrand-gemeenskap se jare lange stryd om arm voorskoolse kinders te bemagtig.

VRYE WEEKBLAD se boekefees het verlede naweek in Melkbosstrand plaasgevind en dikwels is 'n geleentheid soos dié 'n manier om nader aan die hartklop van 'n gemeenskap te kom.

Die lewe het geen verpligting om regverdig teenoor die maaksels van die heelal te wees nie. As ons nie die verpligting van medemenslikheid op onsself neem nie, seëvier ongeregtigheid met die reëlmaat van normaliteit.

Melkbos se verwaarloosde kinders..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.