Brief van ’n boelie

WAAR LEER MENS EMPATIE?

Brief van ’n boelie

JULIANA COETZER bekyk boeliegedrag, die ontwikkeling van tienerbreine en die oorsprong van deernis.

IN ’n laataand-konfrontasie op Facebook stuur ’n joernalis ’n boodskap aan die man wat sy lewe hel gemaak het op skool.

Hy wou aan ’n boelie die effek van sy kwetsende woorde op hom as weerlose kind uitwys. Hoe hy die “moffie”-skeldnaam met hom saamgesleep en voortdurend probeer ontslae raak het van die gevoel van waardeloosheid.

Die beskuldigde het verontwaardig gereageer. Hoekom is sy lekker aand saam met sy dogter nou versuur deur ’n outjie wat nie oor homself kan kom nie?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.