Haar naam is Gina en sy kwaak

VROLIK OP ’N NUGTER MAAG

Haar naam is Gina en sy kwaak

Kroegpersoneel is soos daai Bybelversie oor die liefde wat sy ma op hulle yskas geplak het, sê TINUS HORN. Geduldig en vriendelik. Solank jy hulle behoorlik tip. Maar ’n eend verstaan mens se kwellinge nog beter as ’n kroegman.

EK is van die sous af, en dis ’n probleem. Was. Dit wás ’n probleem.

Daar word van my verwag om op die hoogte van sake te bly, met die oog op hierdie rubriek.

My opdrag is om gebeure vanuit ’n neutrale hoek te bekyk en te ontleed, en lesers teen onbetroubare nuusbronne te verskans, wat loop en vertel die mensdom is ’n plaag waarsonder die aarde ’n paradys sou kon wees. Tensy jy nou ’n sebra of ’n ding was, in leeuwêreld...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.