Wat ís dit omtrent daai flitsie?

SPESIAAL VIR JEUGDAG

Wat ís dit omtrent daai flitsie?

TINUS HORN se gewese en toekomstige girlfriend Little Cat Zee, nou bekend as rymkletser Li’l Katzi, het 'n spesiale nommer vir Jeugdag geskep.

GROOT NUUS! My gewese en toekomstige girlfriend Little Cat Zee is klaar met country-musiek. Sy gaan haar tamboeryn in die toekoms net vir strand-frisbee gebruik. Sy staan voortaan bekend as die rymkletser Li’l Katzi.

Sy het die onderstaande nommer spesiaal vir Jeugdag geskep en, sê sy, ek moet flippen mooi daarna luister. Kompleet asof ek 16 is eerder as 61. Sy is mos ietwat jonger as ek; nadat ons op Tinder ontmoet het, moes ek ’n hele paar jaar by my kinders se ouderdomme aftrek, anders was dit net weird.

Sy is netnou redelik vinnig hier uit. Waarheen, het sy nie gesê nie. Ook nie wanneer ek haar terug kan verwag nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.