Bottelnek, Pride en Gayle

DIE REGERING DINK FOKOL VAN 'N VROU NIE

Bottelnek, Pride en Gayle

DEBORAH STEINMAIR het in Pride Month ongemaklike vrae gestel aan Dianne du Toit Albertze, ’n skrywer wat aandag trek en ’n trans persoon wat wens vir: ‘’n paar pramme, even ’n A-cup sal nogal kwaai wees’.

Identifiseer jy as gay?

Nee, ek’s panseksueel.

Vertel ons asseblief van genderidentifikasie. Jy is nie cisgender nie. Jy is ’n vrou, maar is nie as vrou gebore nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.