Prof. Lou-Marié Kruger het ’n MSocSc (Politieke Studies) aan die Universiteit van Kaapstad (1989) behaal en ’n MA en PhD (Kliniese Sielkunde) aan die Universiteit van Boston (1996). Sy is sedert 1996 ’n dosent en kliniese studieleier by die sielkundedepartement aan die Universiteit Stellenbosch. Haar werk is in talle plaaslike en internasionale joernale gepubliseer, asook ’n boek, Of Motherhood and Melancholia: Notebook of a Psycho-ethnographer (UKZN Press, 2020).
EK WIL NIE GAAN NIE
Ek sal saam met jou sit, Lettie
LOU-MARIÉ KRUGER vertel van skaamte anderkant woorde en metafore wat aanraak.
Deel
LETTIE is siek. Vigs. Die kliniekverpleegster het haar na my verwys. My kliniese aantekeninge begin met die gedig “Report from the Hospital” van Wisława Szymborska:
We used matches to draw lots: who would visit him
And I lost. I got up from our table.
Visiting hours were just about to start.
When I said hello he didn’t say a word.
I tried to take his hand – he pulled it back
Like a hungry dog that won’t give up its bone..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Genadedood vir dié wat nie kan kies nie
Die erwe van die vadere
Wie is jy wanneer die bomme val?
Outisme: Nie moeilik nie, net anders gebou
Woorde wat rol soos albasters deur lig, donker
Deel
-
Deel
Lou-Marié Kruger
AkademikusProf. Lou-Marié Kruger het ’n MSocSc (Politieke Studies) aan die Universiteit van Kaapstad (1989) behaal en ’n MA en PhD (Kliniese Sielkunde) aan die Universiteit van Boston (1996). Sy is sedert 1996 ’n dosent en kliniese studieleier by die sielkundedepartement aan die Universiteit Stellenbosch. Haar werk is in talle plaaslike en internasionale joernale gepubliseer, asook ’n boek, Of Motherhood and Melancholia: Notebook of a Psycho-ethnographer (UKZN Press, 2020).