Lou-Marié Kruger
AkademikusProf. Lou-Marié Kruger het ’n MSocSc (Politieke Studies) aan die Universiteit van Kaapstad (1989) behaal en ’n MA en PhD (Kliniese Sielkunde) aan die Universiteit van Boston (1996). Sy is sedert 1996 ’n dosent en kliniese studieleier by die sielkundedepartement aan die Universiteit Stellenbosch. Haar werk is in talle plaaslike en internasionale joernale gepubliseer, asook ’n boek, Of Motherhood and Melancholia: Notebook of a Psycho-ethnographer (UKZN Press, 2020).
Ek sal saam met jou sit, Lettie