En daar wen ou Helen ’n ****meetkompetisie

VINNIGER, BLINKER, PLATTER

En daar wen ou Helen ’n ****meetkompetisie

Nqaba Bhanga noem Helen Zille 'n rassis. Sy noem hom 'n dronklap. Hy word geskors. Kry tog net vir Ouma 'n roomys, skryf TINUS HORN.

EK was vas van plan om nooit weer ’n woord oor die tragiese figuur Helen Zille te rep nie, maar daar gaan staan en foeter sy met my statistiek.

Hierdie rubriek was veronderstel om uit te wys dat mans nooit hulle kleuterfase ontgroei nie. Ek wil nou nie veralgemeen nie. Of wag. Ek lieg al weer. Ek wil en ek gaan.

Ek skryf dié uit moedeloosheid met my geslagsgenote. Wat anders is Putin se gekkigheid en Elon Musk se op-en-af-springery as ’n outydse ****meetkompetisie?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.