En daar bewys Jimmy my toe mos reg

EK HET JULLE MOS GESÊ

En daar bewys Jimmy my toe mos reg

Griekeland smelt en Noord-Amerika brand af en Johannesburg ontplof en daar is oorloë en … so, ja, ek vind troos by mense wat balletjies gooi, skop en slaan, skryf TINUS HORN.

TRIGGER warning: Ek wy hierdie week se rubriek uitsluitlik aan sport. As jy daarvoor allergies is, drink ’n glas water en gaan stap ’n ent.

Dit was my ma se een en enigste kuur wanneer sy droefgeestigheid, of te wel dikbek, by mens bespeur het, soos die keer nadat die verruklike Willemien Jooste nee dankie gesê het toe ek haar saam skoolfliek toe nooi in standerd 8.

Korreksie: Willemien het gesê: “Moenie vir jou simpel hou nie.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.