Hoe vorder die entstof teen Jordan Peterson?

POEFTRAPPER

Hoe vorder die entstof teen Jordan Peterson?

TINUS HORN moet versigtig trap wanneer hy De Waalpark besoek, nie net om hondemis mis te trap nie, maar ook om te verhinder dat hy hom in ’n dissipel van Jordan Peterson vasloop.

MY kinders meen ek is besonder begaafd, in die sin dat ek in De Waalpark in Kaapstad meer geneig is as enigeen wat hulle ken om goed raak te trap wat onmanierlike honde-eienaars versuim het om op te tel.

Ek skryf dit eerder toe aan goedgelowigheid as talent. Voor ek uit Johannesburg Kaap toe getrek het, is ek onder die indruk gebring dat die beskawing hier wortel geskiet het.

As my skoensole kon praat, het hulle ’n ander verhaal vertel...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.