Notas uit ‘New Zilland’

VERSOEK OM LÊPLEK

Notas uit ‘New Zilland’

Waar hy as busbestuurder in sy aangenome land werk, hoor die skrywer en filmmaker NEIL SONNEKUS oral Afrikaans, maar voel bewoë dat soveel jong Suid-Afrikaanse gesinne daar beland.

  • 25 Augustus 2023
  • Vrye Denker
  • 5 min om te lees
  • artikel 10 van 30
  • Neil Sonnekus

EERSTENS, oor my identiteit as ’n halwe Afrikaner, in teenstelling met ’n ware een. Dit wil sê Afrikaner in die ou sin van die woord.

Afrikaans verander sonder twyfel, wat nie goed óf sleg is nie. Dit is wat dit is – daardie besonder irriterende uitdrukking wat hulle hier in “New Zilland” (hulle gekonstipeerde uitspraak van die naam) gebruik.

My ouers, ’n Sonnekus en ’n Bezuidenhout, het Afrikaans grootgeword, maar het besluit om Engels te praat en ’n vervelige blou-oog Metodis te aanbid. Dit wil sê, God. Toe stuur hulle ons na Afrikaanse skole...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.