#HoekomEkBly

GLY IS NIE 'N OPSIE NIE

#HoekomEkBly

Emigrasiestories krap haar om, skryf ANNELIESE BURGESS. Sy besef sy't miskien 'n skroef los, maar raak irrasioneel kwaad en geïrriteerd met die bevoorregting wat meestal met die bly-of-gly-debat gepaardgaan. Nie almal het die opsie om te waai as dinge hulle nie meer pas nie. Maar om te bly gaan vir haar ook oor 'n dieper hartsding, iets wat sy dink sy met miljoene ander Suid-Afrikaners deel.

Missus New Zealand wag vir die Bokke.

Daar is 'n hele ry van ons op die siersteenmuurtjie voor McDonalds. Ek en sy en Lungi, 'n vrou in 'n breërandhoed en groot sonbril. Haar dogtertjie dra 'n pienk tutu met blinkertjies en 'n Springbok-T-hempie. Sy en Missus New Zealand se seuntjie sit langs mekaar op die vuil sypaadjie en kyk cartoons op 'n foon.

Langs my sit twee ouens en gesels. Kom ons noem hulle Jack en Mdu...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.