Adéle Changuion

Skakelbeampte

Adéle Changuion werk as ’n skakelbeampte in die Paarl en het werksondervinding in die media en kommunikasiewese. Sy het eers onlangs besef sy is ’n katliefhebber en bestee nou graag tyd saam met haar twee katte, Nina en Simone.

Vrye Denker
Gratis

Turksvye in Türkiye

Vrye Denker
Gratis

’n Susterskap-skrobbering in die jjimjilbang