Die les wat ’n pak slae my nie kon leer nie

SES VAN DIE BESTES

Die les wat ’n pak slae my nie kon leer nie

As sy destydse skoolhoof ’n les by die Saoedi’s kon leer, was TINUS HORN dalk vandag ’n beter mens.

EK is nie regtig asosiaal nie. Vra maar enige hond wat my ken.

Goed, daar was Kosie wat langs my gebly het se tjoklitlabrador, Buddy. Die een wat uit die hondeskool geskop is ná ’n week. Buddy het Kosie oral gevolg, oor berge en in dale, en bo-oor en onderdeur heinings, laasgenoemde om my werf onregmatig te betree.

Daar het sy dan, keer op keer en sonder versuim, haar besigheid gedoen. Kosie het verduidelik sy doen dit daar, want sy het nie ’n kantoor nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.