Theuns Venter is Vrye Weekblad se bedryfshoof. Sy loopbaan in die mediawêreld het in 2002 by Media24 begin. Hy was die uitgewer van verskeie tydskrifte, waaronder Weg, Go, Men’s Health, Women’s Health, National Geographic, Landbouweekblad, SA Jagter en Magnum.
DIE WIEL DRAAI
Die dag toe Paul Roos sy alie gesien het teen Boland Landbou
THEUNS VENTER sê skolerugby was 10 jaar lank ’n belangrike deel van sy lewe. Ná sy seun se laaste wedstryd het hy ’n diepgaande verlies gevoel oor die behoort-ritueel en deel-met-sy-seun-ervaring wat verby is.
Deel
DIT is 06:30 op koelerige Saterdag. Ek spring uit die bed; ’n man op ’n missie. Ek maak koffie vir die slapendes en jaag almal aan, want 07:20 gaan die wiele rol by Boland Landbou.
Die Hoër Landbouskool Boland het vroeër jare so 70 seuns per graad gehad, totdat nog ’n graad 8-koshuis verlede jaar op die plaaskampus tussen Wellington en die Paarl voltooi is. Daar is nou 400 seuns. En almal bly in die koshuis.
So nou en dan is daar ’n ouer of twee wat moet inry skool toe om sy/haar seun te gaan haal as hy vir ’n ruk uit die koshuis geskors word omdat daar miskien ’n “vape” of sigarette iewers onder die vuil klere in ’n kamerkas ontdek is of ’n ander kattekwaad aangevang is, maar dit gebeur maar min...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Skilpad vs. Bazball-hasie was pure pret
Tour g’n apteek op wiele; en seweskalender suig
Die ander kant van pynlike transformasie
Ek’s hier om die Bulle te prys, nie begrawe nie
Deel
Deel
Volgende artikelTheuns Venter
Vrye Weekblad bedryfshoofTheuns Venter is Vrye Weekblad se bedryfshoof. Sy loopbaan in die mediawêreld het in 2002 by Media24 begin. Hy was die uitgewer van verskeie tydskrifte, waaronder Weg, Go, Men’s Health, Women’s Health, National Geographic, Landbouweekblad, SA Jagter en Magnum.