Ek ken Barbie

BARBIE EN DIE BOETIES

Ek ken Barbie

DEBORAH STEINMAIR se barbie-bende was 'n geslote susterskap, maar nie ontdaan van geweld en nydigheid nie.

EK glo nie ek gaan die Barbie-fliek kyk nie. Visuele stimulasie oorweldig my te maklik. Boonop lees ek in resensies dat Ken straight vroueharte vermurwe en hulle die patriargie opnuut laat blinkpoets.

Ek was nooit ’n poppekind nie. Wie het in elk geval besluit dogtertjies hou van plastiekbabas wat “mê-mê” kweel en waarvan die oë toegaan wanneer jy hulle neerlê? Maar daar dink Ruth Handler toe ’n grootmenspop met tieties uit wat my oog tref.

Sien jy, ek wou nooit tieties hê nie, maar ek wou groot wees. Ek het ’n hele bende barbies gehad. Ek was nog klein genoeg om nie die “silent r” te snap nie en het gewonder waarom ’n vrouepop ’n babie genoem word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.