HANSWORSE EN SUPERSTERRE
Politieke Notaboek | Dali en Busi het SA ’n jaar lank vir die gek gehou
MAX DU PREEZ skryf oor die Tsaar van Stalingrad, die dofste lampie in die kandelaar, en Suid-Afrika se superster by die Wêreldbeker-rugby wat nie self speel nie.
HANSWORSE EN SUPERSTERRE
Politieke Notaboek | Dali en Busi het SA ’n jaar lank vir die gek gehou
MAX DU PREEZ skryf oor die Tsaar van Stalingrad, die dofste lampie in die kandelaar, en Suid-Afrika se superster by die Wêreldbeker-rugby wat nie self speel nie.
Deel
DIE ondersoek na die bekwaamheid van Busisiwe Mkhwebane as openbare beskermer moes 'n paar weke geduur het, eerder as langer as 'n jaar teen 'n koste van R160 miljoen.
Dit was die mees onverkwiklike hoofstuk in ons regsgeskiedenis sedert 1994, en dit is gedryf deur twee advokate wat al vóór dié proses van die rol geskrap moes gewees het.
Dali Mpofu en Mkhwebane, en hulle politieke nalopers, het 'n bespotting van die hele sage gemaak en 'n hele nasie vir die gek gehou. Dit was suiwer politiekery, g’n niks regspleging nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Weg van die afgrond in die gees van ’n nuwe UDF
EFF10: Gogga maak vir baba bang
Skommel daai dice en skiet ’n mossie
Romanse blom tussen RET-faksie en EFF
Mening | Almal is bang vir die EFF se Dali-ng
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.