Tussen de Brede en de Smalle Weg is daar ... El Camino

SELFS HERMANUS HET EEN!

Tussen de Brede en de Smalle Weg is daar ... El Camino

Hy kan nie meer die pretensieuse snert verdra met elke nuwe ‘camino’ wat oppop nie, skryf LOUIS DE VILLIERS.

DAAR’S deesdae ’n ragfyn draadjie tussen die stoflike oorskot van die apostel Jakobus en sjampanje by The Burgundy-restaurant in Hermanus.

Bisar, nè. Maar met soveel kwasi-mistisisme en soveel help-jouself-bullshit as wat deesdae in ’n gruwelik geldgierige bredie gekommodifiseer word, was dit onvermydelik.

Jakobus en Johannes..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.