Diamantkus: ’n Branderplankryer se paradys

STILLE WATERS, DIEPE GROND

Diamantkus: ’n Branderplankryer se paradys

Ver bo teenaan die Noord-Kaap se Weskus – waar ’n ongerepte strook woestyn met ’n ysige oseaan bots – wag die Diamantkus in al sy glorie. Hier kry jy hemel of hel, dit hang net af waarna jy soek, skryf JACQUES MARAIS.

“DAAR is ’n rede waarom mense dit die Diamantkus noem,” vertel ’n ou wat ’n ou ken wat ek ken. “Dis nog soos die Wilde Fokken Weste daarbo, my maat, so trap in jou spoor. En as jy straks een aand êrens op ’n verlate gruispad op twee bakkies in die middel van nêrens afkom, hou jy maar liewer vinnig verby ...”

Die landskap ontvou soos ’n songebleikte panorama uit ’n Cormac McCarthy-roman uit. Verlate, somber en minimalisties de moer in. En so elke nou en dan word die barheid onderbreek deur ’n skuinskyk-oomblik wat jou bek laat oophang.

’n Dwarrelwind-stofpilaar al teenaan ’n oneindige heiningdraad langs. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.