Die beste bergfietsstoppe op pad see toe

MOER EN GONE #3

Die beste bergfietsstoppe op pad see toe

Ons het dit al tot vervelens gehoor: Dis nie die bestemming nie, maar die reis wat tel. Ek stem heelhartig saam, en soveel te meer as die reis ’n paar bergfietsroetes op minder bekende paaie insluit, skryf JACQUES MARAIS.

SIT daai voet op die petrolpedaal! Ja, ons almal het dit al gedoen wanneer die Desember-vakansie aanbreek. Jy wil so gou moontlik by jou bestemming uitkom om van die ander 11 maande van die jaar te vergeet.

Hier is 'n ander plan vir dié jaar: Moenie net voet in die hoek sit nie en werk 'n paar ekstra dae in vir die meer as 'n handvol fantastiese bergfietsroetes op pad kus toe wat jeuk om gery te word.

Dis 'n lekker manier om af te skakel en nader aan die natuur te kom. Die kilometers grondpad, ruwe berge, groen woude, gladde paadjies wat in elke rigting wegswenk ... Hierdie land van ons wag om vanaf jou fiets se saal verken te word. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.