Baai, wi-fi! Breek (ver) weg na dié versteekte skatte

MOER EN GONE #2

Baai, wi-fi! Breek (ver) weg na dié versteekte skatte

Ons almal moet soms ’n bietjie van die radar af verdwyn. JACQUES MARAIS se nuwe rubriekreeks oor ‘off the grid’-bestemmings is die beste medisyne vir iemand wat aan die dolle gejaag wil ontsnap. Hier is van sy gunsteling-wegbreekplekke in die land.

DIE ding van moer en gone is, dis nie net ’n kothuis in die woud, ’n rooi kol op ’n topografiese kaart, die grysgrou spits van ’n windverwaaide bergpiek of ’n Bedoeïen-tent aan die voet van ’n woestynduin nie.

Dit kan wel ’n houthuisie op ’n verafgeleë kransrand, ’n eko-oord op ’n eilandstrand, ’n kampterrein in ’n private natuurreservaat of selfs ’n wildlodge in die middel van die Afrika-bosveld wees ...

Dis dáái gevoel..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.