EFF10: Gogga maak vir baba bang

POLITIEK VAN GERAAS

EFF10: Gogga maak vir baba bang

Die mees suksesvolle party wat nog van die ANC weggebreek het, die EFF, is dié week 10 jaar oud. Die party se populisme, etniese nasionalisme en militaristiese styl sou dalk nog gewerk het as dit meer as ’n kultusbeweging rondom Julius Malema was en Suid-Afrikaners nie bang was dat dit die land na ’n Zimbabwe-tipe ineenstorting sal lei nie, skryf MAX DU PREEZ.

JULIUS MALEMA het nogal veel met Donald Trump gemeen: allermins ’n diep politieke denker, maar met ’n allesverterende egoïsme en ambisie, ’n straatvegter-instink en die soort charisma tipies van populistiese diktators in die geskiedenis.

Malema is tegelyk die rede vir die EFF se vinnige vordering tot die derde grootste party én die party se onvermoë om verder te groei.

Sonder Malema is daar nie juis ’n EFF nie. Dit is om sy persoonlikheid en ego gebou. Hy duld nie teëstribbeling nie. Niemand durf hom uitdaag nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.