Is kernkrag die toekoms?

KRAG VIR SUID-AFRIKA

Is kernkrag die toekoms?

Die idee van ’n kernkragaanleg wat in Luthulihuis beplan word, is vir die meeste Suid-Afrikaners angswekkend. Maar kernkrag ís die toekoms, het ’n kenner vir PIET CROUCAMP gesê in ’n gesprek oor die moontlikhede van privatisering, anti-kernkragdrukgroepe en die veiligheid van reaktors.

SOOS dinge tans staan, vertrou Suid-Afrikaners nie die regering en die staat met grootskaalse projekte nie en is die idee van 'n kernaanleg wat in Luthulihuis beplan word, skrikwekkend. 

Maar kan kernkrag moontlik 'n oplossing vir Suid-Afrika se kort- en langtermyn-energie-uitdagings wees? Kan die wantroueprobleem aangepak word deur die privaat sektor en Suid-Afrikaanse entrepreneurs betrokke te kry? 

Ek het gesels met dr. Kelvin Kemm, voorsitter van Stratek Global en 'n kenner van kernkrag-projekbestuur. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.