Dis nie De Ruyter wat moet loop nie, dis Mantashe

ESKOMMUNIKASIE

Dis nie De Ruyter wat moet loop nie, dis Mantashe

MAX DU PREEZ skryf oor die koue, donker winter wat voorlê en die populistiese aanslag op die twee mense wat nog die Eskom-kaartehuis op 'n manier staande hou.

ONS gaan ’n winter binne waar fase 4-beurtkrag, dalk soms fase 6, alledaags gaan wees. En dit terwyl die aanslag op Eskom se hoofbestuurder, André de Ruyter, en sy operasionele hoof, Jan Oberholzer, op fase 8 staan.

Dat De Ruyter en Oberholzer middeljarige wit Afrikanermans is, maak van hulle sagte teikens vir populiste wat pres. Cyril Ramaphosa wil verswak. Hulle politieke hoof, die minister van openbare ondernemings, is boonop ’n Indiër-Suid-Afrikaner, Pravin Gordhan, met sy eie politieke kwesbaarhede.

“Wees baie versigtig vir dit wat jy eis,” was die kommentaar van ’n senior figuur na aan Eskom en sy raad gister tydens ’n gesprek met my. “Sonder André en Jan gaan Eskom baie vinnig ineenstort.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.