Die nuusdebat: Is RSG nog ernstig oor sy rol as openbare uitsaaier?

VERVLAKKING EN VERDOMMING

Die nuusdebat: Is RSG nog ernstig oor sy rol as openbare uitsaaier?

RSG se nuwe base het reggekry wat Hlaudi Motsoeneng, voormalige bedryfshoof van die SAUK, destyds nie kon nie. Nuusprogramme het gesneuwel, ondanks die ontstokenheid van getroue luisteraars, voor ligter programme met minder swaar nuus en meer musiek om beter met kommersiële radiostasies mee te ding. Is die SAUK nog ernstig oor sy rol as openbare uitsaaier, vra die veteraan-joernalis FOETA KRIGE.

“The media normally focus on the negative publicity. I believe, from the SABC's side, 70% should be positive [news] stories and then you can have 30% negative stories. The reason I am championing this is because if you only talk about the negative, people can't even try to think on their feet. Because what occupies their mind is all this negative stuff.”

– Hlaudi Motsoeneng, voormalige bedryfshoof van die SAUK: Mail & Guardian, 30 Augustus 2013

“Ek dink die wêreld is so bedruk en daar is soveel moeilikheid en swaar en goeters wat mens terneergedruk maak, jy wil partykeer net bietjie ontsnap en op jou gemak wees.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.