Foeta Krige
JoernalisFoeta Krige het 27 jaar by die SAUK se nuusafdeling gewerk. Die laaste 15 jaar voor sy aftrede in 2019 was hy die uitvoerende regisseur van RSG se nuusaktualiteitsprogramme. Hy is ook die skrywer van die boek The SABC8, wat deur Penguin Random House uitgegee is. As deel van 'n groep joernaliste bekend as die SABC8 het hy die Nat Nakasa-toekenning, asook die Chairman's Guardian of Governance-toekenning in 2017 ontvang.
Radio-Sonder-Geloofwaardigheid?