DAAR van 1985 se koers af was die ernstigste politieke gesprek in Suid-Afrika oor hoe 'n klimaat vir 'n onderhandelde skikking geskep kon word.
PW Botha en sy magsmasjien het kragdadig voortgedonder, die UDF en Cosatu het die land onregeerbaar probeer maak en die ANC het so nou en dan 'n bom laat ontplof.
Maar onderliggend aan alles was die besef by die meeste politieke denkers dat niemand die oorlog gaan wen nie, dat die konflik en die ekonomiese krisis die land na 'n afgrond stuur en dat die enigste sinryke oplossing sou wees dat die ANC, die Nasionale Party-regering en ander politieke kragte om 'n tafel sit en 'n skikking uitwerk. Wat toe gebeur het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Die mensdom is toe nie inherent boos nie