Zuma: ’n Nasie kry sy selftrots terug

STALINGRAD HET GEVAL

Zuma: ’n Nasie kry sy selftrots terug

Jacob Gedleyihlekisa Zuma is in die tronk. Die man wat vir twee termyne Suid-Afrika se president was, is agter tralies. Laat dit insink. Deur MAX DU PREEZ.

ONS agterkleinkinders gaan eendag in die geskiedenisklas leer van dit wat ons sedert die naweek op televisie sien afspeel het.

Dit maak nie saak hoe lank Zuma gaan sit nie, selfs nie of hy dalk later 'n presidensiële kwytskelding of begenadiging gaan kry nie. Dit maak selfs nie saak dat hy nie weens staatskaping of korrupsie tronkstraf gekry het nie, maar vir minagting van die hof.

Die simboliek van Suid-Afrika se eie weergawe van die Sterkman van Afrika in 'n tronksel is wat tel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.