16 JUNIE 1976
Die Nasionale Party se dolksteek in die hart van Afrikaans
Die afdwing van Afrikaans op swart skole was ’n wond in die hart van die taal wat vandag nog nie geheel het nie. MAX DU PREEZ krap in die geskiedenis om dié vergryp, wat die sneller vir die opstand van 16 Junie 1976 was, te probeer verstaan.
16 JUNIE 1976
Die Nasionale Party se dolksteek in die hart van Afrikaans
Die afdwing van Afrikaans op swart skole was ’n wond in die hart van die taal wat vandag nog nie geheel het nie. MAX DU PREEZ krap in die geskiedenis om dié vergryp, wat die sneller vir die opstand van 16 Junie 1976 was, te probeer verstaan.
Deel
My very first lesson of my Standard 6 (Grade 8) was mathematics. A new teacher, Mr. Mfeka from Natal (today KwaZulu-Natal), had just been appointed to the school. He walked into the class with a textbook, a newspaper under his arm and a short wooden cane that he used for disciplining us. As he walked in, he shouted, “Wiskunde!”
The whole class fell completely silent.
“Wiskunde” is Afrikaans for mathematics. So here we had a new teacher who was supposed to teach us a subject that was not always our favourite and in a language that was foreign to all of us. He went on to write something on the board. We recognised the numbers but we could not understand a word he was saying. – Die UDF-veteraan en gewese regeringswoordvoerder Themba Maseko in sy pas gepubliseerde boek, For My Country: Why I blew the whistle on Zuma and the Guptas...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Ons demokrasie kort ’n bloedoortapping
Die Aristoteles van die Vrystaatse vlaktes
Menswaardigheid is ons kosbaarste pêrel
Ware dapperes dra nie gewere nie
Meer as net ’n rooi baret en gebalde vuis
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.