Die Aristoteles van die Vrystaatse vlaktes

MOHLOMI EN MOSHOESHOE

Die Aristoteles van die Vrystaatse vlaktes

In ons uitgawe van 20 Desember 2019 vertel MAX DU PREEZ die verhaal van ’n buitengewone wysgeer uit die voor-koloniale tyd en redeneer dat hy sy plek onder die mensdom se ander groot filosowe behoort in te neem. Hier is 'n geleentheid om dié boeiende storie weer te lees.

EK vermoed die meeste van ons deel die dominante siening wêreldwyd dat daar eintlik maar net drie filosofiese tradisies in die geskiedenis is: Europees, Chinees en Indies.

Gemeenskappe soos die voorkoloniale Afrikane, inheemse Amerikane en Polinesiërs het wel spreuke geskep, stories vertel en mites opgemaak, maar hulle het geen filosofiese tradisie nie, of beslis nie iets wat die moeite werd is om in enige vergelykende studie van die filosofie ingesluit te word nie.

Wat het al dié gemeenskappe gemeen? Hulle het nie gelees en skryf nie. Hoe dit gebeur het, is ’n baie interessante vraag wat niks met intellektuele minderwaardigheid te make het nie, maar ons kan nie nou daarby stilstaan nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.