AS ons sê ons glo in ons Grondwet en die Handves van Menseregte wat daarin vervat is, kan ons nie net die bepalinge wat ons pas, soos vryheid van spraak en die soewereiniteit van die reg, benadruk nie.
Die handves bepaal ook dat alle Suid-Afrikaners die reg op voldoende voedsel en water en maatskaplike sekerheid het. Elke kind het die reg op basiese voeding en skuiling, lui Art. 28 (1) (c).
Dit is nie net ’n grondwetlike en etiese kwessie nie. ’n Sekere minimum basiese menswaardigheid vir jonk en oud is ’n hoeksteen van maatskaplike en politieke stabiliteit en dus van ons demokratiese bestel...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Stank van korrupsie kan kragskepe kelder