Nog nooit in die geskiedenis het ’n staatshoof by een geleentheid die woorde “in hindsight” soveel keer gebruik nie.
Elke keer as die kommissie se getuienisleiers onweerlegbare getuienis van blatante staatskaping, magsmisbruik en korrupsie tussen veral 2012 (toe hy adjunkpresident van die ANC geword het) en 2018 voor Ramaphosa gelê het, het hy gesê as hy nou terugkyk, het die ANC sy plig versaak, onbehoorlik opgetree, “die bal laat val” of was hulle te traag om op te tree.
Regter Raymond Zondo was besadig maar dodelik in sy kommentaar: As die ANC en sy parlementslede (onder Ramaphosa se adjunkpresidentskap) opgetree het toe die eerste getuienis van staatskaping duidelik geword het, sou baie van die ernstige skade van staatskaping vermy kon gewees het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.