DIE 24 Kubaanse wateringenieurs wat Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie, nou wil inspan om die algehele verval van die munisipale water- en rioleringstelsels te stuit, gaan dié departement sowat R65 miljoen kos.
Die weermag het van 2015 af ingevolge Projek Thusano ’n 150 stuks tegnici wat militêre voertuie regmaak. Dié program het tot op hede sowat R700 miljoen gekos.
Laas jaar toe Covid hoogty in die Oos-Kaap gevier het, het 187 Kubaanse mediese beamptes kom help. Dié het die regering uiteindelik van ’n aanvanklike geraamde R239 miljoen ’n totaal van R430 miljoen uit die sak gejaag...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.