Die pad na ’n effektiewe opposisiepakt is lank en swaar

WAT RYM MET PAKT?

Die pad na ’n effektiewe opposisiepakt is lank en swaar

Die DA, ActionSA, IVP, VF+ en ander opposisiepartye se beoogde ‘nasionale konvensie’ volgende maand om ’n pakt te sluit wat die ANC in volgende jaar se verkiesing moet uitdaag, is eintlik nie eens talks about talks nie, dit is talks about talks about talks. Maar dit is ’n tentatiewe eerste stap na ’n proses met die potensiaal om Suid-Afrika se politieke toneel radikaal te verander, skryf MAX DU PREEZ – mits die ego’s onder beheer gebring kan word. En waar is Songezo Zibi en Rise Mzansi?

Oh Lord it's hard to be humble
when you're perfect in every way.
I can't wait to look in the mirror
cause I get better looking each day.
To know me is to love me
I must be a hell of a man.

– Mac Davis

 ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.