Van Faust na die Vikings, van Vlad tot Wagner: volg net die geld

HET PUTIN DIE WESTE SE AAS GESLUK?

Van Faust na die Vikings, van Vlad tot Wagner: volg net die geld

PIET CROUCAMP gesels met Eeben Barlow, stigter van die privaat militêre maatskappy Executive Outcomes, oor die rol en binnewerking van militêre kontrakteurs in konflikte in lande soos Mosambiek en Oekraïne.

PRIVAAT militêre en sekuriteitsmaatskappye soos die Wagner-groep het in heelparty van Afrika se konflikgedrewe jurisdiksies ’n belangrike, dog verdomde bron van bestendigheid geword.

Die Wagner-groep, amptelik bekend as PMC (private military company) Wagner, is ’n Russiese, staatsbefondste paramilitêre organisasie van huursoldate en word algemeen beskryf as die de facto- privaat weermag van die Russiese president, Vladimir Putin, se voormalige bondgenoot, Yevgeni Prigozhin.  

Wagner se operateurs is hoofsaaklik betrokke by militêre aktiwiteite in die Midde-Ooste en Afrika, insluitende lande soos Sirië, Jemen, Libië, Soedan, Mosambiek, Madagaskar, die Sentraal-Afrikaanse Republiek en Mali.  ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.