Politieke Notaboek | Pandor(a) se boks van fiasko’s

ABSOLUTE SHITSHOW

Politieke Notaboek | Pandor(a) se boks van fiasko’s

Pretoria se ‘onverbondenheid’ is ’n internasionale grap. Ons buitelandse beleid is amateuragtig en ondeurdag. Die Suid-Afrikaanse ambassade in Washington is ’n absolute ‘shitshow’. Maar dalk is die wiel besig om te draai, skryf MAX DU PREEZ.

DEMOKRATIESE Suid-Afrika het nog nooit ’n intelligente, gefokusde en funksionerende departement van buitelandse sake so nodig gehad soos nou nie.

’n Hoogs geleerde minister, die mees senior lid van die kabinet, onaangeraak deur beskuldigings van korrupsie, sou mos die beste mens wees om dit te hanteer, nie waar nie?

Iemand soos dr. Naledi Pandor?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.