Gaslighting: ‘Dis alles in jou kop’

WIE WAS SO GASVRY?

Gaslighting: ‘Dis alles in jou kop’

Toe Gwede Mantashe indirek arm mense die skuld vir hulle eie armoede gegee het, en omdat Eskom ons gereeld laat voel asof die energiekrisis ons skuld is omdat ons ‘te veel krag gebruik’, het dit HERMAN LATEGAN aan gaslighting laat dink. Dit is 'n slinkse metode wat onbeskaamd deur ondermynende en manipulerende gifpille – individue, maatskappye en politici – gebruik word om mense te laat voel asof hulle onstabiel en inkapabel is.

Die vrou se geel pakkie sigarette

SY het haar geel pakkie Rembrandt van Rijn-sigarette, Filter de Luxe, daagliks op dieselfde plek gelos. Net langs die draadloos op die yskas.

As die dae op die plaas in Namakwaland net langs die Olifantsrivier lank en vervelig was, het sy een gaan haal en buite onder ’n klein lapa gaan sit rook terwyl sy oor die vibrerende hitte uitstaar. Snags, as dit warm was, het sy op die stoep gaan sit en rook...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.