Die trein van Kaapstad na Vishoek loop weer. Toe hy ’n tiener was, het HERMAN LATEGAN gereeld met sy visstok by die Kalkbaai-hawe gaan visvang. Hy het met sy kamera en notaboek die nuwe blou trein gevat om self te kyk hoe sake nou staan.
DIE stasie in Kaapstad lyk half verlep, maar daar is tekens van lewe, want sommige van die treine loop weer. Mense stap vinnig, kyk op hulle horlosies, en daar is ’n stem wat aankondig van watter perronne die treine vertrek.
Die stasie is kleiner omdat ’n groot gebou tans aan die voorkant in aanbou is wat studente gaan huisves. Daar is ’n tandarts op die stasie waar jy nogal goue tande kan laat insit.
Ook word daar samoesas verkoop, so groot soos ’n handsak. Blink aluminiumpotte en verskeie huisware word ook eenkant ten toon gestel...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
HET EK DIT MAAR TOE GEWEET
’n Dag op die people’s train na Kalkbaai
Die trein van Kaapstad na Vishoek loop weer. Toe hy ’n tiener was, het HERMAN LATEGAN gereeld met sy visstok by die Kalkbaai-hawe gaan visvang. Hy het met sy kamera en notaboek die nuwe blou trein gevat om self te kyk hoe sake nou staan.
Deel
DIE stasie in Kaapstad lyk half verlep, maar daar is tekens van lewe, want sommige van die treine loop weer. Mense stap vinnig, kyk op hulle horlosies, en daar is ’n stem wat aankondig van watter perronne die treine vertrek.
Die stasie is kleiner omdat ’n groot gebou tans aan die voorkant in aanbou is wat studente gaan huisves. Daar is ’n tandarts op die stasie waar jy nogal goue tande kan laat insit.
Ook word daar samoesas verkoop, so groot soos ’n handsak. Blink aluminiumpotte en verskeie huisware word ook eenkant ten toon gestel...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
’n Reis na die boesem van ’n sekswinkel
Springfontein: Die doodsnikke van ’n dorp
Elke familie het ’n oom Boxer
Van kos en wyn in Ushguli en Tbilisi tot Kakheti
‘Ek verloor ’n Sekoto-tekening in Parys’
Deel
Deel
Volgende artikelHerman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flâneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.