’n Reis na die boesem van ’n sekswinkel

IN DIE TEMPEL VAN EROS

’n Reis na die boesem van ’n sekswinkel

HERMAN LATEGAN se voete was op pad na die Kalkbaai-trein, maar hy beland toe in die suigkleppe van Adult World.

DIE plan was om ’n treinrit na Kalkbaai te neem, mooi foto’s te vat en onskuldige jeugherinneringe te laat herleef van toe ek as kind by die Kalkbaai-hawe gaan visvang het. In my geestesoog kon ek die blou branders sien breek, die seeluggie ruik en die genot voel van treinry nadat daardie roete vir ’n lang ruk nie in gebruik was nie.

’n Pamfletmooi dag vol onskuld. In stede breek die taxistakings uit, mense word vermoor en skote klap. Ek bel vir Metrorail en niemand beantwoord die telefoon nie. Seker die staking, so ek sal maar self gaan kyk of daar treine is.

Ek het besluit om van Groenpunt af na die Kaapstad-stasie toe te loop. Daar aangekom is alles stil; ek sien geen treine nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.