Van SA tot Nederland tot redder van Oekraïners uit ’n bloedige oorlog

MET TWEE BUSSE

Van SA tot Nederland tot redder van Oekraïners uit ’n bloedige oorlog

’n Baba in ’n vullisdrom. ’n Meisietjie wat nie haar pa kon groet nie. Dit is van die dinge wat Johan Oldenburg weer en weer laat terugkeer na Oekraïne om vlugtelinge na Nederland te bring. ANNELIESE BURGESS het met hom gesels.

JOHAN OLDENBURG het 25 jaar gelede uit Suid-Afrika geëmigreer. “Nie omdat ek nie van my land of my mense gehou het nie," vertel hy, “maar omdat ek as gay man nie gevoel het ek pas in 'n sisteem waar jy 'n mannetjie en 'n vroutjie en 'n kerk en 'n huis en 'n Labrador moes hê nie."

Sy pa was 'n Nederlander, en so wyk hy uit na Europa. 'n Kwarteeu later is hy 'n suksesvolle sakeman in sy aangenome land, maar hy praat steeds perfekte Afrikaans. Ons gesels op Zoom.

Toe die oorlog in Oekraïne uitbreek, was Johan en sy man in hulle huis in die suide van Frankryk. “Ek het my geroepe gevoel om om te help, en ek het eers geld aan 'n ondersteuningsorganisasie geskenk." ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.