Verrykte uraan: Koebaai Washington, hallo Moskou

KERNBRANDSTOF

Verrykte uraan: Koebaai Washington, hallo Moskou

Suid-Afrika het (weer eens) die middelvinger vir Amerika gewys toe ’n memorandum van verstandhouding Dinsdag uit die bloute tussen Nersa en 'n Russiese maatskappy onderteken is vir die verskaffing van kernbrandstof aan Koeberg, skryf PIET CROUCAMP. Dít nadat Suid-Afrika die VSA lank aan ’n lyntjie in dié verband gehou het.

SEDERT Rusland se militêre inval van Oekraïne kan die verhouding tussen Amerika en Suid-Afrika ten beste beskryf word as ’n onaangename weergawe van klimaatsverandering.

In September 2022, tydens pres. Cyril Ramaphosa se veelbesproke besoek aan die Withuis, het pres. Joseph Biden na sy Suid-Afrikaanse eweknie as ’n vriend verwys en gesê: “The United States and South Africa and your government have the same value set.”

Die enigste momentele ongemaklikheid tussen dié twee staatshoofde gedurende die besoek was toe die ANC-president sy kommer oor die Countering Malign Russian Activities in Africa-wetsontwerp uitgespreek het, wat in daardie stadium voor die Amerikaanse Kongres gedien het en ’n ernstige bedreiging vir die bromanse tussen Cyril en Vladimir Putin ingehou het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.