Harmonie is Malema se kriptoniet

OPPORTUNISTIES OF BLOEDDORSTIG?

Harmonie is Malema se kriptoniet

Hoe behoort wit Suid-Afrikaners op Julius Malema se jongste uitlokkende dreunsing van ‘Kill the Boer’ te reageer? MAX DU PREEZ gee sy mening.

DIE mees opvallende faset van die drama rondom Julius Malema se singery van “Kill the Boer” verlede Sondag was hoe verskillend swart en wit Suid-Afrikaners daarop gereageer het.

Die woede (en vrees?) van omtrent die ganse wit Suid-Afrika was witwarm en aanvoelbaar.

Die meeste swart Suid-Afrikaners het óf sy reg om dié ou struggle-lied te sing, verdedig, óf besadigd gesê dit was onwys en ’n aandagsoekery – ietwat van ’n geval van condonation through soft condemnation...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.